Klub Kampvuur | Karavaan en Kamp Klub - Klub Kampvuur

Klub Kampvuur
Go to content

Klub-Kampvuur is n privaat woonwaklub wat in Januarie 2015 gestig is deur 'n aantal gereelde kampeerders ten einde n meer formele woonwaklub tot stand te bring
15 tot 17 Oktober 2021
Rondevue ini Bos

12 tot 14 November 2021
AFSAAL KARAVAN EN BOS KAMP

Ontmoet Klub Kampvuur Bestuur
Willem 082 728 6833
Kobus 082 924 1546
Wilhelm 083 628 5473
Johan 073 861 1534
ONS MISSIE
Om maandeliks, vriende wat n gemeenskaplike belangstelling deel, d.m.v. 'n georganiseerde saamtrek bymekaar te bring om sodoende met lede en vriende te verkeer en 'n hartlike samesyn tussen lede te kweek en te bevorder.
Kom Kamp Saam

As jy n woonwa, boswa, tent of ryhuis besit en jy wil n bietjie wegbreek van die daaglikse druk en stres dan is dit tyd dat jy jou toerusting afstof en n naweek saam met Klub-Kampvuur kom ontspan om die voordele van n klub te kan geniet!

Back to content